Eksklusiewe Aanbiedings

SAKEslag

Slaan 'n slag met buitengewone aanbiedings direk van die gekeurde ondernemings wat op ontbytSAKE verskyn. Slegs vir 'n beperkte tyd, slegs vir ons lojale SAKEwinkel-klante.

SAKEslag Promosies

Wat is SAKEslag?

Eksklusief

SAKEslag bied eksklusiewe aanbiedings wat slegs beskikbaar is vir SAKEwinkel-klante. Hierdie aanbiedings kom van die besighede wat op die ontbytSAKE TV-program verskyn.

Besparing

Ons onderhandel buitengewone pryse wat jy nêrens anders sal kry nie. SAKEslag-aanbiedings bied aansienlike besparings op produkte en dienste van hoë gehalte.

Veilig

Jou betaling word in ons veilige Sakeslag-kopersbeskermingstelsel gehou totdat jy jou produk of diens ontvang het en tevrede is met die resultaat.

‘n Eenvoudige Proses

1

Kies

Kies die eksklusiewe SAKEslag-aanbieding wat jou interesseer.

2

Betaal

Betaal veilig deur ons beskermde betalingsisteem.

3

Ontvang

Die verskaffer lewer jou produk of diens.

4

Bevestig

Bevestig jou tevredenheid en ons betaal die verskaffer.

Ons Kopersbeskermingstelsel

Ons SAKEslag-kopersbeskermingstelsel werk soos 'n borgrekening ("escrow"). Jou betaling word veilig in ons beskermde rekening gehou totdat jy jou bestelling ontvang het en bevestig dat alles in orde is. Slegs dan word die geld oorgedra aan die verskaffer. Dit beteken dat jy met absolute gemoedsrus kan koop.

Die ontbytSAKE Waarborg

Ons by ontbytSAKE waarborg dat jou geld veilig is totdat jy 'n tevrede kliënt is. As jy nie tevrede is met jou aankoop nie, kan jou geld terug te kry.

Gereed om 'n Slag te Slaan?

Moenie die geleentheid misloop om toegang te kry tot hierdie eksklusiewe aanbiedings nie. Word vandag nog 'n geregistreerde SAKEwinkel-kliënt!

Registreer nou